Featured

Kruik Oggenddiens 7 November 2021



Published
Almal van ons wonder oor iets... miskien die lewe, oor onsself of dalk oor God. Wat is dit wat jy oor wonder? En hoe kan jy sekere wonder van jou lewe uitskakel?

Preeknotas + besprekingsvrae: http://bible.com/events/48791393

Maak 'n finansiële bydrae op 2 maniere:
1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
2.Gee deur Zapper - vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Rots van my redding
R. Burger
©️ 2017 Urial Publishing
CCLI #573661

Here heilige Here
A. van Rooyen & H. Heystek
©️ 2016 Brettian productions
CCLI #573661

Nothing Else
C. Carnes, J. Early & H. Bentley
©️Capitol CMG Amplifier
CCLI #573661
Category
Audio
Be the first to comment