S3 E5 -Vry van geld se houvas-



Published
Vanaand gesels De Wet met ons oor 'n baie belangerike deel van ons lewens; Geld. Dit kan soms ongemaklik wees om oor geld te praat, maar De Wet gesels oor hoe ons die houvas van geld kan breek oor ons lewens - deur vrygewig te wees.
Category
Audio
Be the first to comment