Featured

Wes-Kaapse speaker vertel dis tyd om te droom



Published
Die speaker van die Wes-Kaapse provinsiale parlement, Masizole Mnqasela het op 23 September besoek afgelê by Ridgeview Primêre Skool as deel van die skoolskoenprojek wat deur die Wes-Kaapse regering van stapel gestuur is.
Video: Jannie du Plessis, Mossel Bay Advertiser
Category
Audio
Be the first to comment